ZAR / AUD
Suid-Afrikaanse rand / Australiese dollar
0,0871
arrow_downward
-0,44%(-0,00038) 1D
16 Okt., 22:02:19 UTC
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
News stories
From web sources and news partners
GlobeNewswire
·
48 minute gelede
Iovance Biotherapeutics Reports Inducement Grants under NASDAQ Listing Rule 5635(c)(4)
Nasdaq
·
33 minute gelede
Chartstopper: October 16, 2026
MarketWatch
·
1 uur gelede
Don’t buy this dip: Several signs suggest there’s more pain ahead for tech stocks
Profile
Die Suid-Afrikaanse rand is die geldeenheid van Suid-Afrika sedert republiekwording en desimalisasie in 1961, toe dit die Suid-Afrikaanse pond vervang het. Die naam is afgelei van die Witwatersrand, Suid-Afrika se skatkamer van minerale rykdomme. Dit is ook 'n amptelike geldeenheid van die Gemeenskaplike Monetêre Gebied wat Suid-Afrika se buurlande Eswatini, Lesotho en Namibië insluit. Dié lidlande se geldeenhede word gelykstaande gehou aan die Suid-Afrikaanse rand. Daarbenewens is die rand 'n nieamptelike geldeenheid van Angola, Zambië en Zimbabwe. Die rand is voorheen ook in Botswana, Suidwes-Afrika asook die bantoestans van Bophuthatswana, Ciskei, Transkei en Venda gebruik.
'n Rand word verdeel in 100 sente
Die rand is beskikbaar in sewe muntstukke en 5 note. Daar word vanaf April 2002 nie meer een- en tweesentstukke gemunt nie.
Die ISO-geldeenheidkode is ZAR, en die algemene notasie is die voorvoegsel R.
Wisselkoers: 1 VS$ = 15,86 ZAR, 1 euro = 16,69 ZAR, 1 pond sterling = 19,53 ZAR. Wikipedia