insights_auto
Why is QABSY up 2,69%?
Dive Deeperchevron_right
QABSY:OTCMKTS
Qantas
USDÂ 28,82
arrow_upward
+2,69%(+0,76) 1D
15 Okt., 16:00:00 GMT-4 · USD
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for QABSY...
Open
USDÂ 28,50
High
USDÂ 28,83
Low
USDÂ 28,43
Mkt. cap
12,59Â mjd
Avg. vol.
52,13Â k
Volume
156,69Â k
52-wk high
USDÂ 39,21
52-wk low
USDÂ 28,03
Beta
0,92
Shares outstanding
302,64Â m
No. of employees
32Â k
Open
USDÂ 28,50
High
USDÂ 28,83
Low
USDÂ 28,43
Mkt. cap
12,59Â mjd
Avg. vol.
52,13Â k
Volume
156,69Â k
52-wk high
USDÂ 39,21
52-wk low
USDÂ 28,03
Beta
0,92
Shares outstanding
302,64Â m
No. of employees
32Â k
News stories
From web sources and news partners
ad-hoc-news.de
·
15 uur gelede
Ord Minnett keeps AUD 10.90 target for Qantas stock
Reuters
·
1 maand gelede
Virgin Australia to trim domestic capacity in line with Qantas, expects revenue gains
Executive Traveller
·
1 maand gelede
Qantas reveals A321XLR business class suites
Profile
Qantas is die vlagdraer en nasionale lugredery van Australië en sy grootste redery volgens vlootgrootte, internasionale vlugte en bestemmings na gevlieg. Die naam was oorspronklik "QANTAS", 'n akroniem vir "Queensland and Northern Territory Aerial Services". Dit dra die bynaam "The Flying Kangaroo" en is die derde oudste in die wêreld wat nog in bedryf is. Dit is in November 1920 gestig en het in Mei 1935 met internasionale passasiersvlugte begin. Qantas is 'n stigterslid van die Oneworld-lugrederyalliansie.
Die lugredery se hoofkantoor is in die Qantassentrum in die voorstad Mascot van Sydney, aangrensend aan sy hoofspil by die Sydney-lughawe. Teen Maart 2014 het Qantas 'n 65%-aandeel van die Australiese binnelandse mark gehad en 18,7% van alle passasiers van en na Australië vervoer. Verskeie filiaallugrederye werk na streeksentrums en op sommige hoofroetes binne Australië onder die QantasLink-vaandel. Qantas besit ook Jetstar, 'n laekostelugredery wat beide internasionale dienste vanaf Australië en binnelandse dienste binne Australië en Nieu-Seeland bedryf; en hou belange in 'n aantal ander Jetstar-handelsmerk-lugrederye. Wikipedia
About Qantas
CEOVanessa Hudson
Employees32Â k
Founded16 Nov. 1920
HeadquartersMascot, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Sector-
Websiteqantas.com