NTH:FRA
Northrop Grumman Corp
€494,20
arrow_downward
-0,32%(-1,60) 1D
13 Nov., 08:01:03 GMT+1 · EUR
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for NTH...
Open
€494,20
High
€494,20
Low
€494,20
Mkt. cap
78,01Â mjd
Avg. vol.
47,00
Volume
0,00
52-wk high
€678,40
52-wk low
€421,70
No. of employees
95Â k
Open
€494,20
High
€494,20
Low
€494,20
Mkt. cap
78,01Â mjd
Avg. vol.
47,00
Volume
0,00
52-wk high
€678,40
52-wk low
€421,70
No. of employees
95Â k
News stories
From web sources and news partners
Investing.com Canada
·
1 dag gelede
Northrop Grumman at Baird conference sees durable demand, growth By Investing.com
Profile
Northrop Grumman Corporation, met sy hoofkwartier in West Falls Church, Virginië, is 'n Amerikaanse lugvaart- en verdedigingsmaatskappy wat stelsels vir lugvaartkunde, verdediging, missies en ruimtesendings ontwerp en vervaardig. Die maatskappy is die 5de grootste kontrakteur van die Amerikaanse federale regering; dit ontvang meer as 2% van die totale besteding deur die federale regering van die Verenigde State aan kontrakteurs.
Die maatskappy is 110de geplaas op die Fortune-500-lys van Amerika se grootste korporasies. In 2024 het 87% van die maatskappy se inkomste van die federale regering van die Verenigde State gekom, terwyl 12% van internasionale bronne afkomstig was.
Northrop Grumman en sy bedryfsvennote het die Collier-trofee reeds nege keer gewen, insluitend vir die ontwikkeling en produksie van die James Webb-ruimteteleskoop, wat in 2021 gelanseer is.
Die maatskappy is in 1994 gestig deur die samesmelting van Northrop Corporation en Grumman Aerospace. Wikipedia
About Northrop Grumman Corp
CEOKathy J. Warden
Employees95Â k
Founded1939
HeadquartersFalls Church, Virginië, Verenigde State van Amerika
SectorIndustrials
IndustryAerospace and Defense
Websitenorthropgrumman.com