NOKIA-SEK:STO
Nokia
SEKÂ 97,44
0,00%
(0,00) 1D
14 Okt., 17:29:38 GMT+2 · SEK
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for NOKIA-SEK...
Mkt. cap
47,54Â mjd
Avg. vol.
1,44Â m
Volume
0,00
52-wk high
SEKÂ 163,20
52-wk low
SEKÂ 49,88
Shares outstanding
35,69Â m
No. of employees
78Â k
Mkt. cap
47,54Â mjd
Avg. vol.
1,44Â m
Volume
0,00
52-wk high
SEKÂ 163,20
52-wk low
SEKÂ 49,88
Shares outstanding
35,69Â m
No. of employees
78Â k
News stories
From web sources and news partners
MarketBeat
·
9 minute gelede
The Honest Company, Inc. (NASDAQ:HNST) Stock Has Consensus Price Target of $4.84 According to Analysts
Benzinga
·
33 minute gelede
Stock Market: Will S&P 500 Open Up or Down Today?
Foreign Policy Journal
·
1 uur gelede
U.S. Markets Close Lower As Tech Selloff Drags Down Dow Jones Industrial Average (DJIA), S&P 500
Profile
Nokia Oyj is 'n multinasionale kommunikasie- en inligtingstegnologie-onderneming wat sy hoofkwartier in Espoo, Uusimaa in die metropolitaanse gebied van die Finse hoofstad Helsinki het.
Voordat Nokia sy selfoonafdeling op 25 April 2014 aan die Amerikaanse sagtewarereus Microsoft verkoop het, was die onderneming een van die voorste vervaardigers van sel- en slimfone en tussen 1998 en 2011 selfs die wêreldmarkleier in dié bedryf. In 2012 is dit deur Samsung verbygesteek.
In 2013 het Nokia sowat 90 000 werknemers in 120 lande in diens gehad. Die onderneming het sy produkte in meer as 150 lande bemark en 'n algehele omset van €12,7 miljard behaal. Nokia is 'n publieke maatskappy met beperkte aanspreeklikheid waarvan die aandele op die effektebeurse in Helsinki en New York genoteer word. Dit word volgens sy bedryfsinkomste 392ste gelys op Fortune Global 500 se grootste internasionale ondernemings in 2014.
Nokia het twee bekende dogtermaatskappye - Nokia Networks, wat telekommunikasie- en netwerktoerusting en -dienste aanbied, en HERE, wat gratis toegang tot digitale navigasie- en kaartdienste op die internet bied. Wikipedia
About Nokia
CEOJustin Hotard
Employees78Â k
Founded12 Mei 1865
HeadquartersEspoo, Uusimaa, Finland
Sector-
Websitenokia.com