NESM:FRA
Nestlé
€83,60
arrow_upward
+1,70%(+1,40) 1D
14 Sep., 22:00:00 GMT+2 · EUR
search
All symbols
1D
5D
1M
6M
YTD
1Y
5Y
MAX
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for NESM...
Open
€80,40
High
€84,00
Low
€80,40
Mkt. cap
250,40 mjd
Avg. vol.
154,00
Volume
1,02 k
52-wk high
€93,60
52-wk low
€75,60
Shares outstanding
3,06 mjd
No. of employees
271 k
Open
€80,40
High
€84,00
Low
€80,40
Mkt. cap
250,40 mjd
Avg. vol.
154,00
Volume
1,02 k
52-wk high
€93,60
52-wk low
€75,60
Shares outstanding
3,06 mjd
No. of employees
271 k
News stories
From web sources and news partners
NST Online
·
20 uur gelede
Nestle Malaysia strengthens support for paddy farmers
ad-hoc-news.de
·
1 dag gelede
Nestle stock holds steady after half-year 2026 results and dividend outlook
ad-hoc-news.de
·
3 dae gelede
Nestle stock holds steady as price and guidance stay in view
Reuters
·
4 dae gelede
Nestle CEO says Middle East conflict driving inflation, higher supplier costs
Profile
Nestlé SA is 'n Switserse multinasionale voedsel- en drankverwerkingskonglomeraatkorporasie met sy hoofkwartier in Vevey, Vaud, Switserland. Dit is die grootste voedselmaatskappy ter wêreld, gemeet aan inkomste en ander maatstawwe, sedert 2014.
Dit was nommer 64 op die Fortune Global 500 in 2017 en nommer 33 in die 2016-uitgawe van die Forbes Global 2000-lys van grootste openbare maatskappye.
Nestlé se produkte sluit babakos, mediese kos, gebottelde water, ontbytgraankosse, koffie en tee, lekkergoed, suiwelprodukte, roomys, bevrore kos, troeteldierkos en versnapperinge in. Nege-en-twintig van Nestlé se handelsmerke het jaarlikse verkope van meer as 1 miljard CHF, insluitend Nespresso, Nescafé, Kit Kat, Smarties, Nesquik, Stouffer's, Vittel en Maggi. Nestlé het 447 fabrieke, is in 189 lande bedrywig en het ongeveer 339 000 mense in diens. Dit is een van die hoofaandeelhouers van L’Oréal, die wêreld se grootste skoonheidsmiddelsmaatskappy.
Nestlé is in 1905 gestig deur die samesmelting van die "Anglo-Switserse Melkmaatskappy", wat in 1866 deur die broers George en Charles Page gestig is, en "Farine Lactée Henri Nestlé", wat in 1867 deur Henri Nestlé gestig is. Wikipedia
About Nestlé
CEOPhilipp Navratil
Employees271 k
Founded1866
HeadquartersVevey, Vaud, Switserland
Sector-
Websitenestle.com