MDO:ETR
McDonald's
€206,00
arrow_upward
+0,24%(+0,50) 1D
5 Okt., 17:35:32 GMT+2 · EUR
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for MDO...
Open
€207,60
High
€208,20
Low
€205,00
Mkt. cap
163,59 mjd
Avg. vol.
4,16 k
Volume
4,99 k
52-wk high
€291,55
52-wk low
€204,00
No. of employees
150 k
Open
€207,60
High
€208,20
Low
€205,00
Mkt. cap
163,59 mjd
Avg. vol.
4,16 k
Volume
4,99 k
52-wk high
€291,55
52-wk low
€204,00
No. of employees
150 k
News stories
From web sources and news partners
Yahoo Finance
·
28 minute gelede
McDonald’s disputes reports that it uses AI to set prices
24/7 Wall St.
·
1 uur gelede
Chipotle Sinks 4% as Selling Outruns the Restaurant Group; McDonald’s and Starbucks Dip
TradingView
·
2 uur gelede
McDonald’s Stock Draws Fresh Target Cuts – Wells Fargo Says Analyst Day Message Is Still ‘Hard To Digest’
PR Newswire
·
3 uur gelede
McDonald's Bottles Pickle Brine as a Fix for Marathon Runners: Meet Pickle Boost
Profile
McDonald's Corporation is die wêreld se grootste ketting van hamburger- en kitskosrestaurante.
Die hoofkantoor van die firma – McDonald's Plaza genoem – is geleë in Oak Brook, 'n voorstad van Chicago in die Verenigde State. Hier is ook die "Hamburger University", die opleidingsentrum van McDonald's.
Die maatskappy is deur die sakeman Ray Kroć uitgebou nadat hy in 1955 die regte oorgeneem het van 'n klein hamburgerketting wat gelei was deur Dick en Mac McDonald.
'n McDonald's-restaurant word bestuur deur 'n konsessienemer, 'n filiaal, of die maatskappy self. Die inkomste van die maatskappy kom uit die huur, kopiereg en fooie wat betaal word deur die konsessiehouers, en die verkope in selftoegeruste restaurante.
McDonald's bedien hoofsaaklik hamburgers, kaasburgers, hoender, skyfies, ontbytgeregte, koeldrank, melkskommels en nageregte. In reaksie op kritiek oor sy vervelige spyskaart, verkoop die maatskappy nou ook slaaie, garnale, gevoudes en vrugte.
Die totale aantal bestellings by McDonald's beloop 68 miljoen per dag, versprei oor meer as 36 000 takke in 119 lande. Op 11 November 2015 het McDonald's hul 20ste jaar in Suid-Afrika met 234 takke gevier. Wikipedia
About McDonald's
CEOChris Kempczinski
Employees150 k
Founded15 Apr. 1955
HeadquartersChicago, Illinois, Verenigde State van Amerika
Sector-
Website-