JPY / AUD
Japannese jen / Australiese dollar
0,0091
arrow_downward
-0,06%(-0,0000057) 1D
18 Okt., 23:18:19 UTC
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
News stories
From web sources and news partners
Bloomberg.com
·
1 uur gelede
US Stock Futures Rise Ahead of Busy Earnings Week: Markets Wrap
Yahoo Finance
·
14 uur gelede
Michael Burry Warns of a Stock Market ‘Supervolcano’
MarketWatch
·
9 uur gelede
These surprising stocks could be some of the biggest drivers of S&P 500 earnings growth
Seeking Alpha
·
3 uur gelede
SH: A Tactical Hedge, But Not Yet A Short Call (NYSEARCA:SH)
Profile
Die jen is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. Die ISO 4217-kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse simbool is ¥ terwyl dit in Japannees ook met die kanji-simbool 円 aangedui word. Soos dikwels in Asië die gebruik is, word groot bedrae dikwels uitgedruk in veelvoude van 10 000, nes dit in Westerse lande in veelvoude van duisend uitgedruk word.
Die jen is in 1872 deur die Meiji-regering ingevoer as 'n geldstelsel soortgelyk aan dié in Europa. Dit het die ingewikkelde monetêre stelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon, vervang. Die Nuwe Geldeenheid-wet van 1871 het die aanvaarding van die desimale stelsel van jen, sen, en rin tot gevolg gehad met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Dieselfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1 181 moderne jen werd, terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3 572 jen werd is. Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat oorskakel. Wikipedia