INR / EUR
Indiese roepee / Euro
0,0094
arrow_downward
-0,12%(-0,000012) 1D
16 Okt., 23:58:19 UTC
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
News stories
From web sources and news partners
WXXV News 25
·
43 minute gelede
US markets are weighed down by an extended sell-off in the tech sector
MarketWatch
·
6 uur gelede
Don’t buy this dip: Several signs suggest there’s more pain ahead for tech stocks
Yahoo Finance
·
2 uur gelede
Dow (DOW) Stock Could Look Reasonable After a 43% Gain
Profile
Die roepee, of meer spesifiek die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië. Die uitreiking van die geldeenheid word deur die Reserwebank van Indië beheer. Dit is genoem na die silwer muntstuk, rupiya, die eerste keer uitgereik deur Sultan Sher Shah Suri in die 16de eeu en later voortgesit deur die Mogolryk.
In Hindi staan die roepee bekend as भारतीय रुपया en in Engels as Indian rupee. Die moderne roepee is teoreties onderverdeel in 100 paise, maar vanaf 2011 is slegs 50-paise-munte 'n wettige betaalmiddel. Banknote in sirkulasie verskyn in denominasies van ₹5, ₹10, ₹20, ₹50, ₹100, ₹500 en ₹1000. Rupeemunte is beskikbaar in denominasies van ₹1, ₹2, ₹5, ₹10.
Die Indiese rupeesimbool ₹ Wikipedia