HMRZF:OTCMKTS
H&M
USDÂ 18,56
0,00%
(0,00) 1D
11 Aug., 11:09:27 GMT-4 · USD
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for HMRZF...
Mkt. cap
229,14Â mjd
Avg. vol.
0,00
Volume
0,00
52-wk high
USDÂ 20,91
52-wk low
USDÂ 16,80
Beta
1,50
Shares outstanding
1,40Â mjd
No. of employees
98Â k
Mkt. cap
229,14Â mjd
Avg. vol.
0,00
Volume
0,00
52-wk high
USDÂ 20,91
52-wk low
USDÂ 16,80
Beta
1,50
Shares outstanding
1,40Â mjd
No. of employees
98Â k
News stories
From web sources and news partners
Yahoo Finance UK
·
8 uur gelede
H&M ‘investigating claims it was hit by cyber attack’
MarketBeat
·
9 uur gelede
Hennes & Mauritz AB (OTCMKTS:HNNMY) Shares Shorted: Short Interest Up 162.0% in September
Insurance Business
·
11 uur gelede
H&M investigates hacking claims as retail cyber risks spread
www.marketscreener.com
·
13 uur gelede
H&M targeted by hackers behind Asos attack, company investigating possible incident - Times
Profile
H&M is 'n Sweedse multinasionale klerewinkelketting met meer as 4 700 winkels in 69 lande wêreldwyd wat hom op sogenaamde fast fashion vir dames, mans, tieners en kinders toespits.
H&M, wat in September 2013 sy 3000ste modewinkel in Chengdu, Volksrepubliek China, geopen het, word tans as die tweede grootste onderneming in die internasionale modekleinhandel geranglys, na die Spaanse Inditex en nog voor die Amerikaanse Gap Inc. Die eerste H&M-winkel is in 1947 in die Sweedse stad Västerås geopen.
Danksy 'n reeks uitbreidingsfases het die onderneming gegroei tot 'n globale rolspeler in die tekstielkleinhandelbedryf met altesaam 4 100 winkels wêreldwyd. Bekostigbare mode in 'n verskeidenheid style staan sentraal in H&M se konsep, net soos die samewerking met leidende ontwerpers en popsterre en die fokus op volhoubaarheid.
Met die opening van die nuwe winkelsentrum Mall of Africa op 28 April 2016 in Midrand, 'n noordelike voorstad van Johannesburg, is die vyfde H&M-winkel in Suid-Afrika geopen – die ses ander is in Pietersburg/Polokwane, Nelspruit, Durban, Kaapstad, Roodepoort en Johannesburg geleë. In 2017 was daar reeds 17 winkels in die RSA, met 'n omset van SEK890 miljoen in 2017. Wikipedia
About H&M
CEOHelena Helmersson | Daniel Ervér | Daniel Ervér
Employees97,8Â k
Founded1947
Headquarters-
Sector-
Websitehmgroup.com