Finance

Lists
GBP / CHF
Britse pond / Switserse frank
1,1000
+0,15%
(+0,0017) 1D
18 Okt., 20:15:19 UTC
All symbols
SymbolPriceChange% Change
News stories
From web sources and news partners
Profile
Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande. Die amptelike ISO-kode is GBP en die valutateken is £. Die Britse pond is die oudste geldeenheid ter wêreld wat steeds in omloop is, asook die vierde belangrikste geldeenheid wat op internasionale markte verhandel word en die derde belangrikste globale reserwe-geldeenheid. Sy waarde is die hoogste van alle belangrike geldeenhede, met 'n wisselkoers van meer as 19 ZAR in Julie 2015. Wikipedia
AI content may include mistakes. Learn more
Google-programme