Finance

Beta
Lists
F-B:NYSE
Ford Motormaatskappy
USD 21,32
-0,37%
(-0,080) 1D
13 Mrt., 16:00:00 GMT-4  ·   USD
All symbols
SymbolPriceChange% Change
News stories
From sources across the web
Profile
Die Ford Motormaatskappy is 'n multinasionale korporasie wat motorvoertuie vervaardig. Die maatskappy is gestig deur Henry Ford in Dearborn, Michigan, Verenigde State van Amerika. Gedurende die hoogtepunt van die maatskappy se produksie in die 20ste eeu het Ford tesame met General Motors en Chrysler bekend gestaan as Detroit se "Groot Drie" motorvervaardigers, en het hulle Amerika se motormark gedomineer. Teen 2004 het Toyota Ford verbygesteek wat omset betref. Ford is steeds een van die wêreld se tien grootste korporasies volgens omset. Ford het metodes vir grootskaalse vervaardiging van motors en grootskaalse bestuur van werkers bekendgestel byvoorbeeld die vervaardiging deur middel van vervoerbande. Henry Ford se kombinasie van baie effektiewe fabrieke, hoogsbetaalde werkers en lae pryse het vervaardiging gerewolusioneer. Wikipedia
AI content may include mistakes. Learn more

Research

What's on your mind?
What's going on with the markets today?
Explore what’s possible
Create a portfolio
Create a task
Deep Search
AI content may include mistakes. Learn more