TuisASUUY • OTCMKTS
Asus
$98,50
16 Mei, 00:18:14 GMT-4 · USD · OTCMKTS · Vrywaring
VSA-gelyste effekHoofkantoor in TW
Vorige sluiting
$98,50
Jaarwisseling
$75,00 - $98,69
Markkapitalisasie
470,91 mjd TWD
Gemiddelde volume
3,00
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(TWD)Mrt. 2025J/J-verandering
Inkomste
147,69 mjd21,36%
Bedryfskoste
12,02 mjd-18,12%
Netto inkomste
12,79 mjd134,80%
Netto winsgrens
8,6693,30%
Wins per aandeel
17,12134,52%
EBITDA
13,09 mjd146,77%
Effektiewe belastingkoers
16,43%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(TWD)Mrt. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
120,11 mjd58,50%
Totale bates
580,10 mjd15,71%
Totale aanspreeklikheid
269,50 mjd21,43%
Totale ekwiteit
310,60 mjd
Uitstaande aandele
742,76 m
Prys om te bespreek
0,26
Opbrengs op bates
5,53%
Opbrengs op kapitaal
9,45%
Netto kontantverandering
(TWD)Mrt. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
12,79 mjd134,80%
Kontant van bedrywe
13,21 mjd218,55%
Kontant van beleggings
-605,24 m72,50%
Kontant van finansiering
2,85 mjd17,52%
Netto kontantverandering
17,51 mjd344,15%
Beskikbare kontantvloei
8,97 mjd162,65%
Meer oor
ASUSTeK Computer Inc., algemeen bekend as Asus, is 'n groot Nasionaal-Chinese vervaardiger van rekenaar-hardeware en elektroniese verbruikersware. Sy huidige reeks produkte sluit moederborde, tafel- en skootrekenaars, netboeke, rekenaarmonitors, tabletrekenaars, bedieners en selfone in. Asus vervaardig daarnaas ook komponente vir ander maatskappye in die inligtingstegnologiebedryf, waaronder Dell, Falcon Northwest, Hewlett-Packard en Apple, Inc.. Die multinasionale maatskappy het sy hoofkwartier in die Taiwannese hoofstad Taipei. Sy aandele word onder die afkorting 2357 op die Taiwannese Effektebeurs en onder ASKD op die Londense Effektebeurs verhandel. In Januarie 2008 is die maatskappy in drie selfstandige sake-afdelings verdeel: Asus, Pegatron en Unihan. Wikipedia
Gestig
1989
Webwerf
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys