AMZN80:BKK
Amazon.com
฿2,16
arrow_downward
-0,92%(-0,020) 1D
9 Okt., 02:34:41 GMT+7 · THB
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for AMZN80...
Open
฿2,20
High
฿2,20
Low
฿2,12
Mkt. cap
2,74 bn
Avg. vol.
8,00 m
Volume
9,69 m
52-wk high
฿2,40
52-wk low
฿1,53
Shares outstanding
10,79 mjd
No. of employees
2 m
Open
฿2,20
High
฿2,20
Low
฿2,12
Mkt. cap
2,74 bn
Avg. vol.
8,00 m
Volume
9,69 m
52-wk high
฿2,40
52-wk low
฿1,53
Shares outstanding
10,79 mjd
No. of employees
2 m
News stories
From web sources and news partners
MarketBeat
·
19 minute gelede
Amazon.com (NASDAQ:AMZN) Stock Falls 2.3% - Time to Sell?
Yahoo Finance
·
59 minute gelede
Amazon's Efficiency Drive Enters New Phase
TradingView
·
1 uur gelede
Amazon Stocks Fall as Muse Ban Tests Its Shopping Moat
Times Argus
·
1 uur gelede
Amazon's delivery box: a symbol of instant gratification and convenience
Profile
Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wêreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon Kindle-reeks van e-boeklesers en die Kindle Fire-tabletrekenaar en is een van die grootste verskaffers van wolkdienste vir internet-gebruikers. In Julie 2015 het Amazon.com Walmart verbygesteek om die grootste Amerikaanse handelsreus volgens markkapitalisasie te word.
Amazon het tans nasionale aanlynwinkels in die Verenigde State, Kanada, Meksiko, Brasilië, die Verenigde Koninkryk en die Republiek Ierland, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Italië, Spanje, Nederland, Turkye, Japan, Indië, die Volksrepubliek China en Australië. Nederlandse, Poolse en Turkse weergawes van die Duitse Amazon-aanlynwinkel is reeds in 2016 geloods.
Die maatskappy is oorspronklik in Julie 1994 deur Jeff Bezos as Cadabra geïnkorporeer en het in 1995 as amazon.com aanlyn gegaan. Dit is na die Amasone-rivier in Suid-Amerika, een van die grootste riviere ter wêreld, genoem. Wikipedia
About Amazon.com
CEOAndy Jassy
Employees1,6 m
Founded05 Jul. 1994
HeadquartersSeattle, Washington, Verenigde State van Amerika
Sector-
Websiteamazon.com