ABI:EBR
Anheuser-Busch InBev
€73,92
arrow_upward
+1,37%(+1,00) 1D
16 Okt., 17:38:14 GMT+2 · EUR
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for ABI...
Open
€72,46
High
€73,92
Low
€72,16
Mkt. cap
132,92 mjd
Avg. vol.
1,75 m
Volume
1,35 m
Dividend
1,09%
Quarterly dividend
€0,20
Ex-dividend date
07 Mei 2026
P/E ratio
18,03
52-wk high
€76,18
52-wk low
€51,60
EPS
€4,10
Shares outstanding
1,80 mjd
No. of employees
137 k
Open
€72,46
High
€73,92
Low
€72,16
Mkt. cap
132,92 mjd
Avg. vol.
1,75 m
Volume
1,35 m
Dividend
1,09%
Quarterly dividend
€0,20
Ex-dividend date
07 Mei 2026
P/E ratio
18,03
52-wk high
€76,18
52-wk low
€51,60
EPS
€4,10
Shares outstanding
1,80 mjd
No. of employees
137 k
News stories
From web sources and news partners
ad-hoc-news.de
·
20 minute gelede
Anheuser-Busch InBev stock stands at EUR 73.15 in weekend trading
ad-hoc-news.de
·
22 uur gelede
Bernstein keeps USD 3.55 target for Ambev stock
Financial Sense
·
2 dae gelede
The $52 Billion Lesson: What Anheuser-Busch’s Sale Reveals About Family Business Succession
Profile
Anheuser-Busch InBev SA/NV, 'n multinasionale maatskappy, is die wêreld se grootste bierprodusent.
Dit vervaardig meer as 200 biermerke waaronder die wêreld se bekendste biere, naamlik Budweiser, Stella Artois en Corona. Ander bekende biere wat deur die firma gebrou word is Aguila, Beck’s, Bogota, Contender, Brahma, Castle, Hoegaarden, Jupiler, Leffe, Hertog Jan, Oranjeboom, Dommelsch, Bud Light, Harbin en Hasseröder.
AB InBev is in 1977 gestig met sy hoofkantoor in Leuven, België. Die firma is gevorm deur die samesmelting van Interbrew van België, AmBev van Brasilië en Anheuser-Busch van die Verenigde State. In Oktober 2016 het die Suid-Afrikaanse maatskappy SAB Miller daarby aangesluit. Wêreldwyd het die groot onderneming 182 915 werknemers in 25 lande in diens.
Die aandele in AB InBev word op die beurse van België, Meksiko, Suid-Afrika en New York verhandel. Dit is die grootste firma wat sy aandele op die Johannesburgse aandelebeurs noteer. Wikipedia
About Anheuser-Busch InBev
CEOMichel Doukeris | Michel Doukeris | Michel Doukeris
Employees137 k
Founded1987
Headquarters-
SectorBrewery
Websiteab-inbev.com