Finance

Lists
1PORS:BIT
Porsche
€43,10
+0,23%
(+0,100) 1D
2 Okt., 17:26:00 GMT+2  ·   EUR
All symbols
SymbolPriceChange% Change
News stories
From web sources and news partners
Profile
Die motorvervaardiger Porsche is deur Ferdinand Porsche, die "Vader van die Volkswagen Beetle", gestig. Die eerste Porsche-motorvoertuie het elektriese motors gehad. Eers later het hulle ook petrolenjins gebruik, omdat die batterye nie genoeg lading kon stoor nie. Porsche het selfs trekkers vervaardig. Ferdinand Porsche se seun, Ferdinand Anton Ernst Porsche het die Porsche motormaatskappy, soos ons dit ken, gevestig. In die 1930's het hy by sy pa se ingenieurskonsultasiebesigheid aangesluit en het direk na die oorlog die klassieke 356 ontwerp. Hy was ook verantwoordelik vir die volgehoue verbintenis met Volkswagen en het so vinniger 'n internasionale status bereik. Wikipedia
AI content may include mistakes. Learn more
Google-programme