1AMD:BIT
AMD
€564,30
arrow_upward
+4,13%(+22,40) 1D
2 Okt., 16:35:00 GMT+1 · EUR
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
News stories
From web sources and news partners
Benzinga
·
5 uur gelede
Apple, Palantir, AMD and Nvidia Put AI and Earnings in the Spotlight and More: This Week In Tech
Yahoo Finance
·
8 uur gelede
AMD Stock Has More Than Doubled in 2026. Here's How Its Last 8 Doubles Played Out the Next Year.
The Motley Fool
·
18 uur gelede
AMD Stock Just Fell Below the Price I Said I'd Pay for It.
PC Gamer
·
1 dag gelede
AMD CEO Lisa Su: 'We are a data center-first company'
Profile
Advanced Micro Devices, Inc. is 'n Amerikaanse vervaardiger van halfgeleiertoestelle gesetel in Sunnyvale, Kalifornië. Die besigheid is gestig deur 'n groep voormalige werkers van Fairchild Semiconductor, ingesluit in die groep is Jerry Sanders, Edwin Turney, John Carey, Sven Simonsen, Jack Gifford en drie lede van Gifford se span, Frank Botte, Jim Giles, en Larry Stenger. Die huidige voorsitter is Lisa Su.
AMD is die wêreld se tweede grootste vervaardiger van x86-gegronde verwerkers asook die wêreld se derde grootste verskaffer van grafiese verwerkingseenhede, nadat hulle vir ATI in 2006 oorgekoop het. AMD het ook 21% aandele in Spansion, 'n verskaffer van nie-vlugtige flitsgeheue.
Hulle het die AMD Fusion-tegnologie in 2006 bekend gestel. Wikipedia