0293:HKG
Cathay Pacific
HK$13,37
arrow_downward
-1,18%(-0,16) 1D
15 Okt., 16:08:33 GMT+8 · HKD
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for 0293...
Open
HK$13,52
High
HK$13,52
Low
HK$13,18
Mkt. cap
81,30Â mjd
Avg. vol.
22,97Â m
Volume
11,53Â m
Dividend
6,73%
Quarterly dividend
HK$0,22
Ex-dividend date
02 Sep. 2026
P/E ratio
6,48
52-wk high
HK$15,22
52-wk low
HK$10,53
EPS
HK$2,06
Shares outstanding
6,08Â mjd
No. of employees
33Â k
Open
HK$13,52
High
HK$13,52
Low
HK$13,18
Mkt. cap
81,30Â mjd
Avg. vol.
22,97Â m
Volume
11,53Â m
Dividend
6,73%
Quarterly dividend
HK$0,22
Ex-dividend date
02 Sep. 2026
P/E ratio
6,48
52-wk high
HK$15,22
52-wk low
HK$10,53
EPS
HK$2,06
Shares outstanding
6,08Â mjd
No. of employees
33Â k
News stories
From web sources and news partners
SuaraGarut.ID
·
15 uur gelede
Cathay Pacific Upgrades Overbooked Passenger to Business Class
Aviation Business News
·
16 uur gelede
Aviation Business News
Profile
Die lugredery Cathay Pacific is die internasionale vlagdraer van Hongkong, met sy hoofkantoor en belangrikste spil geleë op Hongkong Internasionale Lughawe, hoewel die lugredery se geregistreerde kantoor op die 33ste vloer van "One Pacific Place" is.
Die lugredery het vele bedrywighede, insluitend geskeduleerde passasiers- en vragdienste na 168 bestemmings in 42 lande wêreldwyd. Kodedeel en gesamentlike ondernemings word met 'n vloot van wyeromp-vliegtuie onderneem, bestaande uit toerusting van Airbus A330, A340, Boeing 747-400 en 777. Die lugredery bedryf ook 'n vyfde vryheidsvlug van Bangkok en Taipei, sy fokusstede. Sy volfiliaal, Dragonair, vlieg na 44 bestemmings in die Asië-Stille Oseaan-streek vanuit sy Hongkongbasis.
In 2010 het Cathay Pacific en Dragonair saam byna 27 miljoen passasiers en meer as 1,8 miljoen ton vrag en pos vervoer. Wikipedia
About Cathay Pacific