insights_auto
Why is 005387 up 7,03%?
Dive Deeperchevron_right
005387:KRX
Hyundai Motormaatskappy
₩164 500,00
arrow_upward
+7,03%(+10 800,00) 1D
16 Okt., 15:30:01 GMT+9 · KRW
search
All symbols
| Symbol | Price | Change | % Change |
|---|
insights_autoGenerating top insights for 005387...
Open
₩154 000
High
₩167 700
Low
₩152 700
Mkt. cap
73,09 bn
Avg. vol.
111,37 k
Volume
184,72 k
Dividend
6,08%
Quarterly dividend
₩2 500
Ex-dividend date
28 Aug. 2026
P/E ratio
5,28
52-wk high
₩332 000
52-wk low
₩151 000
EPS
₩31 155
Shares outstanding
34,26 m
No. of employees
61 k
Open
₩154 000
High
₩167 700
Low
₩152 700
Mkt. cap
73,09 bn
Avg. vol.
111,37 k
Volume
184,72 k
Dividend
6,08%
Quarterly dividend
₩2 500
Ex-dividend date
28 Aug. 2026
P/E ratio
5,28
52-wk high
₩332 000
52-wk low
₩151 000
EPS
₩31 155
Shares outstanding
34,26 m
No. of employees
61 k
News stories
From web sources and news partners
The Korea Times
·
2 uur gelede
Hyundai Motor steps up physical AI push amid Chinese competition, stock slump
The Korea Herald
·
1 dag gelede
Trump touts Hyundai's US$560-mln Georgia investment pledge at campaign rally
Fox Business
·
1 dag gelede
Hyundai recalls more than 94,000 vehicles over fire risk
Newsweek
·
1 dag gelede
How a South Korean Car Company Changed India Forever
Profile
Die Hyundai Motormaatskappy is 'n multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Seoel, Suid-Korea. Die maatskappy is in 1967 gestig en vorm saam met sy filiaal van 32.8%, Kia Motors, die Hyundai Motorgroep, wat die wêreld se vyfde grootste motorvervaardiger is gebaseer op jaarlikse voertuigverkope in 2012. Sedert 2008 word Hyundai Motors beskou as die wêreld se agtste grootste motorvervaardiger. Hyundai het in die 2012-jaar meer as 4,4 miljoen voertuie wêreldwyd verkoop, hulle totale verkope saam met Kia was 7,12 miljoen.
Hyundai is tans die vierde grootste motorvervaardiger ter wêreld. Hyundai bedryf die wêreld se grootste geïntegreerde motorvervaardigingsfasiliteit in Ulsan, Suid-Korea, wat 'n jaarlikse produksiekapasiteit van 1,6 miljoen eenhede het. Die maatskappy het ongeveer 75 000 werknemers wêreldwyd in diens. Hyundaivoertuie word in 193 lande deur meer as 6 000 handelaars en vertoonlokale bemark.
Bekende Hyundaimodelle in Suid-Afrika is/was:
Hyundai Accent
Hyundai Atos
Hyundai Elantra
Hyundai Santa Fe
Hyundai Sonata
Hyundai i10
Hyundai ix35
Hyundai Tiburon
Hyundai Tucson Wikipedia
About Hyundai Motormaatskappy
CEOJosé Muñoz
Employees60,6 k
Founded29 Des. 1967
HeadquartersSeoel, Seocho District, Suid-Korea
Sector-
Website-